Template:Potd/2012-08-15 (af)

Die Nuwe Donau gesien vanaf die Reichsbrücke brug in Wene, Oostenryk. In die voorgrond is die Ponte Cagrana voetbrug en in die aftergrond kan die heuwels van die Wene woude gesien word.