User talk:NJR ZA/Archives/January 2010

Latest comment: 14 years ago by NJR ZA in topic Mokala-001

Mokala-001

Beste NJR, jou foto van Mokala kan meer ensiklopedies wees, en miskien minder kunstig, as die kontras en ander gestel word. Hoe kan ek die alternatiewe weergawe vir jou aanstuur? Die e-pos skakel het nie gewerk nie. JMK (talk) 21:24, 29 January 2010 (UTC)

Ek laai gewoonlik my fotos sonder enige manupilasie, maar as jy voel dat jy 'n foto verbeter het is jy meer as welkom om die nuwe weergawe oor die oorspronklike te laai deur die Upload a new version of this file skakel op die foto blad the gebruik. Hierdie skalel sal jou direk na 'n blad neem waar jy 'n nuwe weergawe van File:Mokala-001.jpg kan oplaai. --NJR_ZA (talk) 05:00, 30 January 2010 (UTC)

Dear User, we are a German school-book publisher and would like to use one of your images found under the following site [1] The image we would like to use for our Internet-site "Diercke WebGis" concerning our school-book atlas "Diercke World Atlas". Please let us know if you agree and send an e-mail to the following address: susanne.guse@westermann.de Thanks a lot in advance

Return to the user page of "NJR ZA/Archives/January 2010".