Category:Piet Retief

Afrikaans: Piet Retief was 'n prominente Voortrekkerleier, wat hul manifes met hul vertrek uit die Kaapkolonie opgestel het, en later as hul goewerneur verkies is. Hy het Natal as hul bestemming uitgewys en die ligging van hul toekomstige hoofstad (Pietermaritzburg) uitgesoek, voordat hy en sy afvaardiging deur Dingaan by uMgungundlovu om die lewe gebring is.
English: Piet Retief was a prominent leader of the Voortrekkers, who drafted their manifesto when leaving the Cape colony, and who was elected their governor. The Voortrekkers settled in Natal at his suggestion, and he selected the location of their future capital (Pietermaritzburg), before he and his delegation were murdered by Dingane at uMgungundlovu.

Subcategories

This category has only the following subcategory.