Die lêer 'n Lêer is by Commons:Deletion requests gevoeg, sodat die gemeenskap kan bespreek of dit behou moet word of nie. Ons sou dit op prys stel as u u mening hieroor kan gaan lug by die betrokke verwyderingsnominasie.

As u die lêer geskep het, moet u asseblief nie dink dat 'n verwyderingsnominasie beteken dat u werk verwyder sal word nie of dat die gemeenskap nie u werk waardeer nie. Dit beteken dat 'n gebruiker dink dat daar 'n spesifieke probleem mee is, soos byvoorbeeld met die outeursregte.

Neem die verwyderingsnominasie in ieder geval nie persoonlik op nie, dit is definitief nie die bedoeling nie. Dankie!

NOTE: Please do not use this template directly! This is just for translation. Use {{Idw}} instead.