Template:Potd/2008-12-26 (af)

Thespis, the eerste, en tans verlore samewerking tussen W.S. Gilbert en Arthur Sullivan se première op 26 Desember 1871. Aanvanklik bedoel as Kersvermaak, is blywende gewildheid nie verwag nie. Weens die gewildheid van latere samewerkings soos H.M.S. Pinafore en The Pirates of Penzance, het rekonstruksies van Thespis toenemend gewild geword in die laat 20ste eeu.

 Template:Potd/2008-12-26

This is the Afrikaans translation of the Picture of the day description page from 26 December 2008.

Thespis, the eerste, en tans verlore samewerking tussen W.S. Gilbert en Arthur Sullivan se première op 26 Desember 1871. Aanvanklik bedoel as Kersvermaak, is blywende gewildheid nie verwag nie. Weens die gewildheid van latere samewerkings soos H.M.S. Pinafore en The Pirates of Penzance, het rekonstruksies van Thespis toenemend gewild geword in die laat 20ste eeu.

Descriptions in other languages: